Skip to main content

Die afgelope twee weke is drie mense dood nadat hulle brandstof uit ‘n Durbanse pypleiding by Horseshoeweg in Clairwood, probeer steel het.

Transnet moes die pyplyn onmiddellik sluit om deur ‘n noodreaksieplan die brand onder beheer te bring.

Transnet het die afgelope boekjaar meer as drie miljoen liter brandstof ter waarde van ongeveer R5 miljard weens diefstal verloor.

Die ondersoek in die brandvoorval duur voort.

 

Leave a Reply

error: Content is protected !!