Skip to main content

Die ANC kry omtrent oral die koue skouer wat koalisies betref.

Die enigste party wat wel met hulle in gesprek wil tree, is die EFF, want dit is die enigste manier waarop albei partye iewers kan koning kraai. Die GOOD party, ActionSA, die IVP sowel as die DA het uitnodigings om koalisies in sekere gebiede met die ANC te sluit, verwerp.

Die ANC blyk in ‘n innerlike tweestryd te wees. Daar is dié (pro radikale transformasie) wat net met die EFF wil bande smee, en ander (die CR17-faksie) wil die DA in hul kamp hê.

Leave a Reply