Skip to main content

Vier mense het die afgelope paar weke op dieselfde plek in drie verskillende ongelukke gesterf. Die voorvalle het op die Delmaspad tussen Bapsfontein en Moreletapark plaasgevind.

Daar word beroep gedoen op motoriste dat hulle nie geflous moet word deur die versperrings (wat deur skurke geplaas is) wat uit die pad geskuif en neergelê is nie. Motoriste dink die pad is weer oop, maar dit is nie die geval nie. Na bewering wag die skurke net vir die regte oomblik om die beseerdes of die oorledenis van hul besittings te beroof.

Leave a Reply