Skip to main content

28 741 Polisielede het tussen April 2020 en einde Maart 2021 Covid-19 onder lede gehad, luidens die polisie se jaarverslag wat in die parlement ter tafel gelê is.

Altesame 598 lede is aan Covid-19 komplikasies dood.

Leave a Reply