Skip to main content

Wayne Anthony, ‘n 42-jarige vermeende bedrieër, het in die Palm Ridge Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof verskyn nadat hy in hegtenis geneem is vir versekeringsbedrog van omtrent R20 miljoen.

“Daar word beweer dat Anthony in Augustus 2020 na bewering die Stanlib-versekeringsmaatskappy se stelsel onderskep het en ’n bedrieglike e-pos met ‘n Outsurance-briefhoof geskep het waarin hy aansoek gedoen het vir die onttrekking van die R20 miljoen op ’n kliënt se polisuitbetaling,” het Kaptein Ndivhuwo Mulamu, die woordvoerder van die Gauteng Valke gesê.

Hy bly in aanhouding.

Leave a Reply

error: Content is protected !!