Skip to main content

Wie onthou nog hierdie ikoniese plastiek- of houtspeelding uit die 70’s en 80’s?

Hierdie vaardigheidspeelding het vir ure se vermaak gesorg. En daar is oral geswoeg om jou eie, of ‘n sibbe/vriend/vriendin se hoeveelheid houe wat die bal aaneen raakgeslaan is, te verbeter.

Die ouers het geglo dat dit ideal was om hand-oog-koördinasie te verbeter, en dalk het dit, maar vir my was dit net ‘n lekker speelding.

Leave a Reply

error: Content is protected !!