Skip to main content

Altesame 44 straatname in Ekurhuleni gaan verander.

Zweli Dlamini, die woordvoerder van die Stad Ekurhuleni, het gesê dat die naamveranderinge reeds in 2019 goedgekeur is nadat dit deur die raad aanvaar is. Die proses is reeds in Mei van stapel gestuur en dit was vir die 2020/2021 boekjaar begroot.

 

  • Veranderinge wat gaan plaasvind is onder andere:
  • Gillooly’s Interchange wat die George Bizos-wisselaar word
  • Barbaraweg word Lazerus Mawelaweg
  • Van Buurenweg word Thabo Mbekiweg
  • Linksfieldweg word Lethabo Malatjieweg.
  • Voortrekkerweg in Kempton Park word Amon Nguleleweg
  • Die Geldenhuis-wisselaar in Germiston word Bavumile Vilakazi-wisselaar.
  • Heidlebergweg in Elsburg word David Bopapeweg
  • Edenvaleweg en Van Riebeecklaan word Lungile Mtshaliweg
  • Rand Airportweg word Fanyana Bandaweg
  • Kraftweg word Ntemi Ncwaneweg
  • Atlasweg word Solomon Jefferson Mahlanguweg
  • Pomonaweg word Petrus “Chilly” Magagulaweg
  • Bronkhorstspruitweg word Sarah Mnyeleweg
  • Die R562 Olifantsfontein word Winnie Madikizela-Mandelaweg
  • Die Germiston-regeringsgebied word herdoop na die OR Tambo-regeringsgebied.

Leave a Reply

error: Content is protected !!