Mens hoor dikwels dat mense “net aanhou om vir die ANC te stem” ondanks korrupsie, kader-ontplooiing en swak dienslewering.
As mens egter na die afgelope paar jaar se verkiesingsuitslae kyk, is dit duidelik dat die eens trotse party se ondersteuning erg getaan het.