Skip to main content

Die Springbok-breier, Jacques Nienaber, het Damian Willemse, Jesse Kriel en Herschel Jantjies ingesluit in die Bokspan wat Saterdag sy eerste wedstryd op sy toer in die Noordelike halfrond teen Wallis in Cardiff speel.

Cobus Reinach in die enigste verandering onder die reserwes op die plaasvervangersbank.

Die Walliese span sal graag wraak wil neem nadat hulle die afgelope naweek ‘n liederlike loesing teen Nieu-Seeland gekry het.

Leave a Reply