Skip to main content

Gretige voornemende immigrante se vooruitsigte om na die Verenigde Koninkryk te verhuis, lyk al hoe aanlokliker.

Suid-Afrikaanse kleinsake-eienaars kan nou aansoek doen om na die land te verhuis, en dan hul familielede te borg om ook daarheen te emigreer. Dìt nadat sulke eienaars voorheen gesukkel het om visums tot hierdie “melk en heuningland” te kry.

Die VK sal natuurlik toesig hou oor sulke aansoeke nadat die mense daar aangeland het.

Hulle gee ‘n stap-vir-stap aanduideing van hoe voornemende immigrante hiervoor kan aansoek doen.

Eerstens moet die voornemende immigrant kan bewys dat sy/haar besigheid wel wettig en standvastig is en uitbreiding vir meer familielede kan handhaaf. Dit is alvorens enige immigrasiegesprekke kan begin, en die beplanning en voorlegging moet noukeurig gedoen word.

 

Leave a Reply

error: Content is protected !!