Skip to main content

Die DA is tevrede met hoe die verkiesing tot dusver verloop, met die meeste stemlokale in die land wat op tyd oopgemaak het en geen groot ontwrigtings wat aangemeld is nie, het Cilliers Brink, die DA-woordvoerder, gister gesê.

“Daar is vroeë aanduiding dat die opkoms oorweldigend positief is in sterk DA-vestings.”

Die Federale Leier van die DA, John Steenhuisen, het sy kruis getrek in die Noorde van Durban. (foto)

 

Leave a Reply