Skip to main content

Vir die eerste keer in jare loop die Grootrivier by Willowmore weer sterk na gister se lang verwagte reën.

Vakansiegangers het gesê hulle nog nooit reën in dié deel van ons land gesien  nie. Die sluise het behoorlik oopgemaak.

Adriana Theunissen van Bhejane Wildreservaat het ‘n paar foto’s op Facebook geplaas van die massas water.

Leave a Reply