Uitgelate matriekleerlinge van Bergsig in Namakwaland het vandag in aanloop tot die munisipale verkiesings Maandag geskenkpakkies van die National Economic Fighters (NEF) ontvang. Matrikulante het vandag met die eindeksamen begin.