Skip to main content

Die lewensgrootte koloniale standbeelde van die Britse monarg koningin Victoria en sir Theophilus Shepstone word dalk in Pietermaritzburg verwyder om plek te maak vir een van die ontslape Zoeloekoning Zwelithini Ka Bhekuzulu.

Alles hang af of die geskil oor koningskap in die Zoeloe-koninklike familie opgelos kan word.

Vir nou is die planne van die KwaZulu-Natalse departement van kuns en kultuur om die twee Britte die trekpas te gee, vir eers op ys.

 

Leave a Reply