ANC lede en kiesers steun steeds die korrupte party, want ‘hulle vertrou dit’. Dit is die bevindinge in ‘n peiling deur Media24.
Uit die ANC-kiesers het 60,1% die party waarvoor hulle stem meestal met die woord ‘korrup’ geassosieer. Van die DA-kiesers vereenselwig 84,9% die ANC met korrupsie. 77,5% van die EFF se kiesers dink die ANC is korrup.