‘Ek het vandag ‘n interessante gebeurtenis in my kamer gehad met ‘n seun van standerd sewe – dit was nogal opwindend, ek moet dit een of ander tyd vertel.”
Dìt is die skokkende sms-boodskap gestuur deur Dean Carelse, die voormalige Gray High School Water Polo-afrigter, in 2002.
Die ontvanger van die ontstellende boodskap was sy David Smith, sy eks-kêrel. Smith was ontstig aangesien die boodskap deurtrek was van die tipiese gedrag van ‘n pedofiel.