Skip to main content

Suid-Afrikaners moet dalk weer begin voorberei vir beurtkrag in die nabye toekoms. Die kragvoorsiener, Eskom, sukkel tans om die ligte in die land aan te hou en steun glo tans hoofsaaklik op diesel. Intussen het Eskom groot kragverbruikers soos smelters en myne gevra om massas kragverbruik te staak.

Volgens ‘n ontleding van Eskom se jongste opwekkingsvermoë blyk dit onwaarskynlik dat beurkrag afgeweer kan word.

Eskom is sedert verlede week hoofsaaklik afhanklik van sy noodkragopwekkingsvermoë. Dit is glo nie genoeg om die land se ligte aan te hou nie.

Leave a Reply

error: Content is protected !!