Skip to main content

Die Jacob Zuma-stigting het aangekondig dat die voormalige president strafregtelike klagte teen die staatsadvokaat, Billy Downer, gaan lê omdat hy na bewering verklarings met inligting oor sy gesondheid uitgelek het.

Die aanklagte word Donderdag ingedien, volgens die woordvoerder van die stigting, Mzwanele Manyi.

“Soos in die hof op 22/09/21 aangedui, sal hy, Prez (sic) Zuma strafregtelike aanklagte teen advokaat Billy Downer aanhangig maak vir sy gedrag wat in stryd is met artikel 41 (6) gelees met [artikel] 41 ( 7) van die NVG-wet,’ het die stigting in ‘n twiet gesê.

Leave a Reply

error: Content is protected !!