Skip to main content

Suid-Afrika se nuwe daaglikse bevestigde Covid-19-gevalle, gemeet oor ‘n 7-dag gemiddeld, het gedaal tot vlakke wat laas in Mei 2020 gesien is, voordat die land sy eerste infeksiegolf beleef het.

Suid-Afrika het die afgelope week gemiddeld 637 nuwe Covid-19-gevalle aangeteken, amper 97% laer as die hoogtepunt van die derde golf vroeg in Julie. Dit verteenwoordig ongeveer 10,3 nuwe gevalle vir elke miljoen mense in Suid-Afrika.

Meneer die President, dis nou tyd om die land terug te laat keer na normaal, dink jy nie so nie?

Leave a Reply