Skip to main content

Cyril Ramaphosa, die ANC-president, se verkiesingsveldtog vir plaaslike regeringsposte vaar nie juis goed nie.

By elke gemeenskap wat hy besoek het, was die modus operandi dieselfde: ons weet dat die ANC foute gemaak het in die verlede. Maar ons moet vergewe en vergeet.

‘Vergeet hoe erg die ANC julle plaaslik gefaal het. Gee dit nog ‘n kans om sy foute reg te stel,” is sy smeekbede.

Ramaphosa mag wel hier en daar mense se kopknikke kry, maar sien hy nie wat om hom aangaan wanneer hy gaan pleit vir stemme nie?

 

Leave a Reply

error: Content is protected !!