Skip to main content

Vandag vier sjefs hulle spesiale dag en versprei hulle bewustheid oor gesonde eetgewoontes.

Elke jaar word ‘n tema vir Internasionale Sjefdag bepaal – in 2020 was dit ‘Gesonde kos vir die toekoms’, en dieselfde tema word hierdie jaar herhaal, alhoewel met ‘n dieper fokus op volhoubaarheid en die versekering van ‘n gesonde omgewing vir toekomstige geslagte.

Dr. Bill Gallagher, ‘n bekende meestersjef en voormalige president van die World Association of Chefs Societies (Worldchefs), het Internasionale Sjefsdag in 2004 gestig.

Leave a Reply

error: Content is protected !!