Skip to main content

Dit is amptelik: Die DA munisipaliteite is tops in vergeleke met dié wat deur ander partye bestuur word.

News24 se Out of Order-indeks bevestig die DA se bewerings dat hy die beste plaaslike regerings bestuur, asook die erkenning van die ANC dat hy foute gemaak het.

Die indeks se vyf munisipaliteite wat die beste presteer word deur die DA bestuur, terwyl die ANC of die IVP die swakste presteer.

Volgens die indeks is die munisipaliteite met die gesamentlike hoogste telling van 65 die naburige Overstrand en Kaap Agulhas – beide in die Wes-Kaap en bestuur deur die DA.

Leave a Reply