Skip to main content

Verander Pollie se omgewing

Party papegaaie word oorgestimuleerd wanneer hulle blootgestel word aan te veel sonlig.  Pollie benodig gewoonlik tussen 10 en 12 ure slaap per nag.  Blootstelling aan meer as 12 ure lig elke dag kan hoë vlakke van hormone, aggressiewe gedrag en die geskree vererger.  Maak die gordyne in die namiddag toe om blootstelling aan sonlig te beperk en plaas `n kombers of donkerkleurige lap oor Pollie se hok wanneer dit slaaptyd is.  Maak seker daar is nog steeds genoeg ventelasie, ons wil nou nie hê Pollie moet in hierdie warm somer aande te warm kry en dan met die verkeerde poot uit die bed optaan nie.  Wat ‘n katastofe sal dit nie wees nie.

Meer hieroor in ons volgende inligtingstuk.

 

Leave a Reply

error: Content is protected !!