Skip to main content

Eskom het die fase-2 beurtkrag, wat die afgelope ses dae ingestel was, vanoggend om 5uur afgeskaf.  Die kragverskaffer waarsku egter dat daar steeds druk op sy kragnetwerk is en dat beurtkrag weer op kort kennisgewing ingestel kan word. Intussen het Eskom ook belowe om ‘n beurkragvrye verkiesingstyd te verseker en werk hard daaraan dat daar ook nie beurtkrag in die feestyd toegepas moet word nie.

Leave a Reply