Skip to main content

14 Oktober: Nasionale Nageregdag

“Laat hulle koek eet!” Hierdie bekende Franse aanhaling geld veral vandag!

Kalorieë tel nie vandag nie, haal die boks donuts waaraan jy die hele week gedink het, uit. Beloon jouself met ‘n warm suikeragtige glans. Jy het dit verdien!

Leave a Reply

error: Content is protected !!