Skip to main content

Daar het die naweek ‘n opgewonde atmosfeer geheers met die bekendstelling van die National Economic Fighters se verkiesingsmanifes vir die komende munisipale verkiesings in Hondeklipbaai.

Die party, wat in vier distriksmunisipaliteite staan, se beleid is om die grond en minerale rykdom in Namakwaland met die mense van die gebied te deel.

Die boodskap van Dawid Marcus, die partyleier, was duidelik: die mense het die ANC 27 jaar gegee om die lewensomstandighede van Namakwalanders te verbeter, en hulle het weinig meer as beloftes gekry. Dit is nou tyd om na ‘n alternatief te kyk.

Sowat 500 mense het die geleentheid bygewoon.

Hier is die party se verkiesingslied, gevolg deur foto’s van die bekendstelling:

Leave a Reply