Skip to main content

Hier is ons weeklikse keur van diere vir aanneming in Gauteng. Hou egter in gedagte dat daar reddingsinstansies regoor Suid-Afrika is wat desperaat is om nuwe huise vir wees-troeteldiere te vind. As jy nie ‘n plekkie vir ‘n aanneem-dier het nie, sal elkeen van hulle ‘n donasie van geld, kos of ander benodighede hoog op prys stel.

Garfiel by Woodrock Animal Rescue kort ‘n huis. Hy is ‘n groot, pragtige seuntjie wat ‘n huis, waar hy tyd en ruimte kry om uit sy dop te kom, nodig het. Hy sal so bly wees om ‘n plek in die son te hê waar hy die wêreld kan sien verbygaan.

Die pragtige woef by Kempton Park DBV is opsoek na ‘n huis waar hy baie liefde sal ontvang.

Sugar (tefie) en Spice (reuntjie), by Benoni DBV. Hierdie 2 wonderlike kleintjies wag om aangeneem te word. Hulle geniet drukkies, lekkernye en soene.

Leave a Reply

error: Content is protected !!