Skip to main content

Die SA Inkomstediens (SAID), die een staatsinstelling wat hulself daarop roem dat hulle met SA burgers se bankrekeninge kan doen wat hulle wil, dra hierdie week – met reg – die vrot kroon.

Gelekte dokumente het gewys dat hierdie geldgryper-instansie hand op die blaas is met die SA tabakbedryf, en geskenke aanvaar het van dié omstrede industrie waar staatskaping en belastingbedrog duidelike te sien is.

Luide applous vir vandeesweek se wenner!

Leave a Reply

error: Content is protected !!