Volgens Paul Mashatile, die ANC se tesourier-generaal, ‘hanteer’ die ANC hul kontantvloeiprobleme.
Die party het ‘n skare-bevondsing (crowd-funding) in Augustus begin om geld in te samel en dit blyk dat lojale lede mildelik bydra om hul verkiesingsveldtog te finansier.
Ons hou hierdie spasie dop. Gaan die skenkings verklaar word, en hoe gaan die skenkers in die toekoms hierby baat?