Skip to main content

Dave De Witt, ‘n passievolle skaatsplankryer uit Durban, het nooit sy liefde vir dié sportsoort verloor nie, al het die plaaslike skaatspark reeds in 1991 gesluit. Hy het selfs bane vir ander skaatsers in sy spaar tyd gebou.

In 2012 het hy toevallig besluit om sy sonbrille, wat gebreek het, self reg te maak. Hy het materiaal wat byderhand was, gebruik: hout en ‘n ou skaatsplankdek. Volgens De Witt was dit nou nie die mooiste herstelwerk nie, maar dit het gewerk. Mense het sy handewerk bewonder, en ‘Sk8shades’ is gebore.

Die brille lyk só:

Leave a Reply

error: Content is protected !!