Skip to main content

Die polisie ondersoek die oorsake van die onlangse brande in die Noord-Kaap nadat ongeveer 455 000 hektaar die afgelope maande in die Noord-Kaap afgebrand het. Daar was geen tekens dat die brande as gevolg van natuurlike oorsake ontstaan het nie.

Agri Noord-Kaap is baie verheug dat die SAPD betrokke geraak het met die ondersoeke, en die erns van die situasie besef.

Leave a Reply