Skip to main content

‘n Lys van moontlike kandidate vir die pos as hoofregter in Suid-Afrika is deur die presidensie aangekondig.

Die lys lyk so: regterpresident John Hlophe; Regter Mandisa Maya; Regter Mbuyiseli Madlanga; Advokaat Busisiwe Mkhwebane; Dr Wallace Amos Mgoqi; Advokaat Alan Nelson, SC; Regter-president Dunstan Mlambo; Onderhoofregter Raymond Zondo

‘President Cyril Ramaphosa wil lede van die publiek bedank vir die reaksie op sy uitnodiging om deel te neem aan die benoeming van die volgende hoofregter van die Republiek van Suid -Afrika,’ het die presidensie Maandag in ‘n verklaring gesê.

Leave a Reply

error: Content is protected !!