Skip to main content

Ses amptenare van die gesondheidsdepartement, waaronder ‘n adjunk-direkteur dr. Anban Pillay en ‘n senior kommunikator Popo Maja, asook Patricia Ngobese, Shireen Pardesi, Sifiso Dlamini en Mxolisi Zondi, dra vandeesweek die mamparra-kroon.

Al ses is voorlopig geskors omdat die departement van gesondheid dissiplinêre aanklagte teen hulle voorberei weens die onreëlmatige toekenning van die Digital Vibes-kontrak.

Die vraag is: gaan hulle pa staan vir enige skuld?

Leave a Reply

error: Content is protected !!