Skip to main content

Die liggame van twee mans was op 25 September langs die R25 Bapsfontein-pad gevind deur lede van die publiek.

Konstabel Patricia Mgijima, die woordvoerder van die SAPD Ekurhuleni Noord-groep, het gesê die publiek het die plaaslike owerhede ingelig oor ‘n voertuig wat net langs die R25 Bapsfonteinweg geparkeer was met twee lyke binne.

Die ondersoek na die saak duur voort.

Leave a Reply