Skip to main content

29 September: Vandag is Nasionale Koffiedag

Die kafeïendrankie wat ons almal aan die gang hou, word vandag gevier. Die Internasionale Koffie-organisasie het belowe om sukkelende koffieboere wêreldwyd te help om ‘n bestaan te maak. Daar is soveel verskillende soorte koffie, sodat jy alles kan kry wat jou hart begeer. Begin jou dag op ‘n positiewe noot en drink ‘n koppie van jou gunstelingkoffie.

Leave a Reply

error: Content is protected !!