‘n Man wat na bewering met die moord op Babita Deokaran verbind is, is ‘n staatswerknemer wat by die KwaZulu-Natalse munisipaliteit gedros het.
Sanele Mbhele het maande lank sy salaris ontvang, selfs gedurende die maand wat hy in die tronk was.
As die staat se bewering dat hy ‘n rol in haar dood gehad het bewys word, is hy deur die regering betaal terwyl hy ‘n moord beplan het.