Skip to main content

Vandag, 21 September, word gewy aan die reik na die ideaal van vrede, binne onsself asook onder alle nasies en volke.

In ‘n tyd waarin oorlog en geweld ons nuus meestal monopoliseer, is die Internasionale Dag van Vrede ‘n inspirerende herinnering aan wat ons almal saam kan skep.

Vrede. Kom ons gee dit ‘n kans!

Leave a Reply