Skip to main content

Ondanks ‘n plan wat die polisie in Maart geïmplementeer het, bly die agterstand in DNS-gevalle steeds groei. Dit staan nou op ‘n verbysterende 237 631.

In November verlede jaar het minister van polisie, Bheki Cele, aan die Portefeuljekomitee vir Polisie gesê dat die agterstand van DNS-sake toe 117 738 was. Op dié vergadering het die polisie ook ‘n plan voorgelê om die agterstand uit te wis.

Die agterstand het egter gegroei tot 142 504 gevalle aan die einde van Desember, volgens Mark Rogers van die National Forensic Oversight and Ethics Board (NFDD).

Leave a Reply

error: Content is protected !!