Skip to main content

13 September: Vandag is Nasionale Positiewe Denke-dag
Hierdie nasionale dag is in 2003 deur ‘n Amerikaner begin as ‘n tyd wat opsy gesit word vir positiewe denke en gedagtes. Op hierdie dag kan jy positiewe gedagtes oor die lewe deel en die wêreld ‘n beter plek maak om in te lewe.
Om positiewe wense en inspirerende aanhalings met jou vriende en familie te deel, is beslis die beste manier om ‘n goeie verandering te maak.

Leave a Reply

error: Content is protected !!