Skip to main content

Die vermeende onrusstoker Bonginkosi Khanyile is vanoggend in die landdroshof in Durban borgtog van R5 000 toegestaan. Khanyile word daarvan beskuldig dat hy openbare geweld op sosiale media aangevuur het tydens onrus in Julie waarin meer as 350 mense gesterf het en miljarde rande se skade aangerig is.

Hy het na bewering verskeie boodskappe geplaas ter ondersteuning van oud-president Jacob Zuma se vrylating.

Leave a Reply