Skip to main content

Prinses Charlene van Monaco (43) is laat Woensdagaand in die hospitaal opgeneem ná ‘n mediese noodgeval in die lodge noord van Durban waar sy bly. Sekuriteit by die hospitaal is verskerp tydens haar hospitalisasie.

Sy is onder ‘n alias opgeneem in die Netcare Alberlito-hospitaal in Ballito, noord van Durban, en is Donderdag ontslaan, is onthul.

 

 

Leave a Reply

error: Content is protected !!