Baie mense se vingers jeuk om met hulle lentetuine te begin, want die weer word al hoe aangenamer. Omdat die lente net gister begin het, gee ons jou ‘n paar wenke oor wat jy moet begin plant
Groente:
Vroeë lente:
- Brocoli
- Wortels
- Blaarslaai
- Beet
- Aartappels
- Kool
- Seldery
- Uie
- Ertjies
Na die laaste ryp:
- Komkommers
- Eiervrug
- Rissies
- Tamaties
- Spinasie
Vrugte:
Na ryp:
- Spanspekke
- Avokado
- Bloubessies
- Aarbeie
- Lemoene
- Kersies
- Papaja
Kruie:
- Basiliekruid
- Pietersielie
- Grasuie
- Koljander
- Munt
- Dille
- Tiemie
Tuinmaakwenke vir die lente:
Sonlig en goed gedreineerde grond is sleutels tot die beste oes
Begin ‘n komposhoop
Verminder onkruid en siektes deur ‘n deklaag oor die grond te versprei
Gebruik eierdoppe as kunsmis
Water jou plante met afgekoelde kamilletee om te voorkom dat hulle bakteriële en swaminfeksies kry
Geniet hierdie naweek deur met jou eie tuin te begin.