Skip to main content

Die regering het nog nie ‘n sent teruggekry van bedrieglike staatsamptenare wat met die staat sake doen nie.

Wetstoepassingsagentskappe help die departement van staatsdiens en administrasie (DPSA) om die skuldiges te identifiseer.

Dit blyk uit die voormalige minister van staatsdiens en administrasie, Senzo Mchunu, se antwoord op ‘n skriftelike parlement√™re vraag van die EFF-LP Rosina Ntshetsana Komane.

Leave a Reply

error: Content is protected !!