Skip to main content

Geniet vandag ‘n heerlike roomys met heerlike sjokoladesous oor ‘n vars piesang bedek met neute, kersies en room!

Die oorspronklike ‘banana split’ is nie in ‘n roomyswinkel geskep nie, maar in ‘n apteek in 1904. Dit was die skepping van David Evans Strickler, ‘n apteker se vakleerling wat graag in sy vrye tyd met nuwe koeldrank en roomsys geëksperimenteer het.

Leave a Reply

error: Content is protected !!