Skip to main content

Ons geldeenheid verhandel tans teen R15,17 tot die dollar – die swakste vlak sedert Maart.

Die rand, wat ‘n negatiewe vryval kon vermy na onluste in twee van Suid-Afrika se belangrikste provinsies in Julie, het uiteindelik meegegee en verby die sielkundige R15/dollar-vlak verswak.

Leave a Reply

error: Content is protected !!