Skip to main content

Middelmaand-data van die Sentrale Energiefonds dui op nog ‘n petrolprysverhoging in September. Daar word egter verwag dat die prys van diesel sal daal.

Die CEF-data toon ‘n geringe onderverhaling vir beide petrolklasse, wat dui op ‘n styging van 2 tot 7 sent per liter, terwyl dieselpryse ‘n oorverhaling van ongeveer 12 sent per liter toon.

 

Petrol 95: verhoging van 7 sent per liter;

Petrol 93: verhoging van 2 sent per liter;

Diesel 0,05%: afname van 12 sent per liter;

Diesel 0,005%: afname van 12 sent per liter;

Verligtingsparaffien: afname van 7 sent per liter.

Leave a Reply

error: Content is protected !!