Skip to main content

Deur Mapisa-Nqakula in die speakerstoel te gooi, toon ANC minagting vir die parlement

Die rol van die parlement in ons demokrasie moet neutraal wees. Dit moet verkose leiers in toom hou, dit moet wetgewing goedkeur en is ‘n forum vir nasionale debat.

Die ANC het nog nooit die rol van die parlement aanvaar as toesig oor die uitvoerende gesag nie. Ondanks die konstitusionele argitektuur van ons staat waarin die ineengeslote uitvoerende gesag, wetgewer en regbank die samelewing in staat stel om te funksioneer, het die ANC nog altyd probeer om sy rol te oorspeel.

Die benoeming as speaker van Nosiviwe Mapisa-Nqakula, wat as minister van verdediging afgedank is, sal ‘n reeds verswakte instelling net verder skade berokken, skryf assistent-redakteur vir diepgaande nuus Pieter du Toit.

Leave a Reply