Die nuwe minister van finansies, Enoch Godongwana, het oor die kwessie van ‘n basiese inkomste-toelae (BIG) gesê dat hy sou verkies dat die geld eerder aangewend word om werk aan werklose swart jongmense te gee, in plaas van ‘n gratis klein aalmoes van die staat af.
Godongwana het dit in ‘n onderhoud kwytgeraak, versigtig om ‘n diplomatieke antwoord te gee; iets wat nou in die ANC as ‘n noodsaaklike maatreël beskou te midde van lae ekonomiese groei as gevolg van onder meer Covid-19.
Die nuweling besef nie dat hy nou blanke mense openlik verkeerd opvryf nie, en dit nog voordat hy in die gesogte finansiestoel inskuif…