Skip to main content

Simba het onlangs ‘n “Choose Me or Lose Me” #SaveYourFlava-veldtog gehou waarin SA gevra is om te stem om een ​​van die drie klassieke geure te red: All Gold Tomato Sauce, Cheese & Onion en Salt & Vinegar. Die minste gewilde een sou ‘plek maak vir ‘n nuwe aankomeling’.

Altesaam 845 000 mense het aan die peiling deelgeneem en die uitslae is: All Gold Tomato Sauce skyfies het die laaste plek behaal en slegs 18,01% van die stemme gekry.

As jy dus  ‘n liefhebber van die geur is, moet jy nou voorraad opbou, alhoewel dit nog die komende maande op die rakke sal wees.

Leave a Reply