Mooipraatjies en beloftes van 1994 is nou net ‘n vae onthou in baie mense se geheue. Hierdie regering kon wel iets regkry: ongelykheid, armoede, gesondheids-, vervoer- en onderrigkrisisse, geweld, en natuurlik korrupsie wat berg Vesuvius soos ‘n klein tuisgemaakte kleivulkaan sal laat lyk.
In werklikheid is daar tans geen ekonomiese groei-vooruitsigte vir ons en ons nasate nie. Punt.